KONTAK ONS GERUS...

Skakel: 081-299-8224

By die STUDIO werk ons slegs per afspraak.
Ons Kantore en Studio is by Pearl of Beauty StudiosElandsfontein Eco Park, Erf 183, Elandsfontein, Pretoria West, 0002
Vanaf Pretoria vat die (R104)WF Nkomo Str, (Die Ou Kerk Str.) Hartbeespoort Dam se kant toe. Elandsfontein Eco Park se ingang is 13.8 km Wes vanaf Transoranje Weg op (R104)WF Nkomo Str, (Kerk St.) en 9.6 km vanaf die Kalafong Hospitaal bord(sign) sal jy 'n bord kry Elandsfontein. By die tweede Elandsfontein Bord draai lings en ry to by Elandsfontein Eco Park Sekuriteits Hek. Om die hek te laat oopmaak skakel die nommer wat gegee word met jou afspraak of Bespreeking. Deur die hek vat die eerste links volg die borde na Pearl of Beauty Studios.